What language do you prefer?

Close

Ontvang elke weeksdag jou padkos in die bed via WhatsApp.

Klik hier

Roadtrip247 het so pas ‘n aanlyn interaktiewe leiersgids geloods. Die eerste in die wêreld!

Die leiersgids, wat op die Roadtrip247 App beskikbaar is, bied alle inligting wat ‘n leier benodig om ’n interessante en kreatiewe groep aan te bied. Elke week word ’n aktuele onderwerp behandel wat aansluit by die boodskappe wat die lede daagliks via WhatsApp ontvang het.

Die leiersgids bevat die volgende: teksverse, gebed, ‘n aktiwiteit, omgeevraag, opsomming van die week se dagstukke, bespreking en interaktiewe vrae, video’s en nog vele meer. By die skool, universiteit, kollege, kerk of onder ’n bos kan twee of meer bymekaarkom en nie net gemeenskap van gelowiges ervaar nie, maar oefen om ware dissipels van Jesus te wees.

Het ongelukkig nie die app nie. Besoek asseblief die nuwe leiersgids , of die vorige week se leiersgids

Indien jy ‘n leier is en graag die leierskapgids wil gebruik, verskaf asb jou besonderhede hier onder. ‘n Password sal na jou ge-epos word.

Versprei die woord so ver jy kan!

 

Gaan nou na jou AppStore op jou foon en laai Roadtrip247 se app af.

Kliek op die mannetjies pic in boonste menu om toegang tot leiersgids te verkry.